Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+

      Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+

  • Jesaja 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs, die Magtige van Israel:+ “Ha! Ek sal my vrymaak van my teenstanders, en ek sal my wreek+ op my vyande.+

  • Klaagliedere 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het aan al sy woede uiting gegee.+ Hy het sy brandende toorn uitgestort.+

      En hy steek ’n vuur in Sion aan, wat die fondamente daarvan verteer.+

  • Esegiël 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.

  • Lukas 19:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hierdie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet word nie, BRING hulle hier en maak hulle voor my dood.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel