Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Eksodus 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want jy mag jou nie voor ’n ander god neerwerp nie,+ want Jehovah, wie se naam Jaloers is, hy is ’n jaloerse God;+

  • Deuteronomium 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+

  • Deuteronomium 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 (want Jehovah jou God, wat in jou midde is, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+), sodat die toorn van Jehovah jou God nie teen jou ontvlam+ en hy jou van die oppervlak van die aarde verdelg nie.+

  • Josua 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan Jehovah nie dien nie, want hy is ’n heilige God;+ hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Hy sal julle opstandigheid en julle sondes nie vergewe nie.+

  • Jesaja 59:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy regverdigheid soos ’n pantser aangetrek,+ en die helm van redding was op sy kop.+ Verder het hy die klere van wraak as kleding aangetrek+ en hom met ywer omhul asof dit ’n moulose oorkleed is.+

  • Esegiël 39:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Nou sal ek die gevangenes van Jakob terugbring+ en die hele huis van Israel barmhartig wees;+ en ek sal uitsluitlike toegewydheid vir my heilige naam+ toon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel