2 “Maak die plek van jou tent wyer.+ En laat hulle die tentdoeke van jou grootse woning uitspan. Moenie terughou nie. Verleng jou tenttoue en maak jou tentpenne sterk.+
6 En wat julle betref, julle sal die priesters van Jehovah genoem word;+ die dienaars+ van ons God sal julle genoem word.+ Die rykdom van die nasies sal julle eet,+ en in hulle heerlikheid sal julle uitgelate oor julleself praat.+
7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.