Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 23:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En haar wins en haar hoereloon+ sal iets heiligs vir Jehovah word. Dit sal nie weggelê of opgespaar word nie, want haar hoereloon sal wees vir dié wat voor Jehovah woon,+ om tot versadiging toe te eet en vir elegante klere.+

  • Jesaja 60:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dan sal jy dit sien en beslis straal,+ en jou hart sal bewe en verruim word, want die skatte van die see sal hom tot jou wend; die rykdom van die nasies sal na jou toe kom.+

  • Jesaja 60:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel