Psalm 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 U sal aan my die pad van die lewe bekend maak.+Blydskap tot versadiging toe is voor u aangesig;+Daar is lieflikheid aan u regterhand, vir ewig.+ Jesaja 35:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+
11 U sal aan my die pad van die lewe bekend maak.+Blydskap tot versadiging toe is voor u aangesig;+Daar is lieflikheid aan u regterhand, vir ewig.+
10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+