Psalm 132:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En sy priesters sal ek met redding beklee;+En sy lojales sal vir seker met vreugde uitroep. Jesaja 52:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+ Openbaring 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+
52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+
2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+