Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En staan nou op,+ o Jehovah God, om in u rus+ in te gaan, u en die Ark van u sterkte.+ Laat u priesters, o Jehovah God, met redding beklee word, en laat u lojales hulle in goedheid verbly.+

  • Psalm 132:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Laat u priesters met regverdigheid beklee word,+

      En laat u lojales met vreugde uitroep.+

  • Psalm 149:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want Jehovah het behae in sy volk.+

      Hy versier die sagmoediges met redding.+

  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel