Spreuke 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar die pad van die regverdiges is soos die helder lig wat al hoe helderder word totdat dit heeltemal dag is.+ Jesaja 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+
18 Maar die pad van die regverdiges is soos die helder lig wat al hoe helderder word totdat dit heeltemal dag is.+
26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+