13 “STEEK ’n sekel in,+ want die oes het ryp geword.+ Kom, daal neer, want die wynpers het vol geword.+ Die parskuipe loop oor; want hulle slegtheid het oorvloedig geword.+
20 En die wynpers is buitekant die stad getrap,+ en bloed het uit die wynpers uitgekom tot aan die tooms van die perde,+ vir ’n afstand van duisend-seshonderd stadieë.+
15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.