Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+

      En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+

      Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,

      Omdat u behae in hulle gehad het.+

  • Psalm 98:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+

      Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+

      Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+

  • Jesaja 51:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?

  • Jesaja 52:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Jehovah het sy heilige arm voor die oë van al die nasies ontbloot;+ en al die eindes van die aarde sal die redding van ons God sien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel