Psalm 59:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela. Jesaja 59:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Volgens die dade sal hy dienooreenkomstig vergeld:+ woede aan sy teenstanders, die verdiende behandeling aan sy vyande.+ Aan die eilande sal hy die verdiende behandeling vergeld.+
13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela.
18 Volgens die dade sal hy dienooreenkomstig vergeld:+ woede aan sy teenstanders, die verdiende behandeling aan sy vyande.+ Aan die eilande sal hy die verdiende behandeling vergeld.+