Psalm 90:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want ons het aan ons einde gekom in u toorn,+En deur u woede is ons ontstel.+ Jesaja 63:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+