Klaagliedere 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Weens Sion se berg wat woes lê;+ ja, jakkalse het daarop geloop.+ Miga 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom sal Sion weens julle soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die huis sal soos die hoogtes van ’n woud wees.
12 Daarom sal Sion weens julle soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die huis sal soos die hoogtes van ’n woud wees.