Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 32:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want die woontoring is verlate,+ die stadsgewoel het uitgesterf; Ofel+ en die wagtoring het kaal velde geword, vir onbepaalde tyd die vreugde van sebras, die weiveld van kuddes;

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

  • Esegiël 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Soos jakkalse in die verwoeste plekke het jou profete geword, o Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel