Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 sodat die kinders van Israel hulle offerandes, wat hulle op die oop veld offer,+ kan bring, en hulle moet dit aan Jehovah bring, na die ingang van die tent van samekoms na die priester toe,+ en hulle moet dit as gemeenskapsoffers aan Jehovah offer.+

  • Jesaja 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want hulle sal beskaamd staan oor die magtige bome wat julle begeer het,+ en julle sal verleë wees weens die tuine wat julle verkies het.+

  • Jesaja 66:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine+ agter een wat in die middel is, wat varkvleis+ en weersinwekkende dinge eet, selfs springmuise,+ hulle almal sal saam aan hulle einde kom”, is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel