Levitikus 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘Maar die volgende mag julle nie eet onder dié wat herkou en dié wat gesplete hoewe het nie: die kameel, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Hy is vir julle onrein.+ Deuteronomium 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Jy mag niks verfoeiliks, van watter aard ook al, eet nie.+
4 “‘Maar die volgende mag julle nie eet onder dié wat herkou en dié wat gesplete hoewe het nie: die kameel, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Hy is vir julle onrein.+