Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Moenie julle siel ’n gruwel maak deur enige van die kruipende diertjies wat wemel nie, en julle moet julle nie daardeur onrein maak en daardeur onrein word nie.+

  • Levitikus 20:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En julle moet ’n onderskeid maak tussen die rein dier en die onreine en tussen die onrein voël en die reine;+ en julle mag julle siel nie ’n gruwel maak+ deur die dier en die voël en enigiets wat op die aarde kruip nie, wat ek vir julle afgeskei het deur dit onrein te verklaar.

  • Esegiël 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk! My siel is nie verontreinig nie;+ ook het ek van my jeug af selfs tot nou toe nie ’n dier wat doodgegaan het of ’n verskeurde dier geëet nie,+ en in my mond het daar geen bedorwe vleis gekom nie.”+

  • Handelinge 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar Petrus het gesê: “Nooit nie, Here, want ek het nog nooit iets geëet wat verontreinig en onrein is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel