Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 101:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+

      Hom bring ek tot swye.+

      Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+

      Hom kan ek nie verdra nie.+

  • Spreuke 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Elkeen wat trots van hart is, is vir Jehovah verfoeilik.+ Al word die handslag gegee, sal ’n mens tog nie ongestraf bly nie.+

  • Lukas 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel