Spreuke 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jehovah sal die huis afbreek van dié wat hulle verhef,+ maar hy sal die grens van die weduwee vasstel.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Romeine 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+
25 Jehovah sal die huis afbreek van dié wat hulle verhef,+ maar hy sal die grens van die weduwee vasstel.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+