Esegiël 37:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek neem die kinders van Israel onder die nasies uit waarheen hulle gegaan het, en ek sal hulle van alle kante bymekaarmaak en hulle in hulle land bring.+ Romeine 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.
21 “En sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek neem die kinders van Israel onder die nasies uit waarheen hulle gegaan het, en ek sal hulle van alle kante bymekaarmaak en hulle in hulle land bring.+
5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.