Jesaja 34:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+
13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+