Psalm 96:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+