Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die manne van Sodom was sleg en was growwe sondaars teen Jehovah.+

  • Deuteronomium 32:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Want hulle wingerdstok is uit die wingerdstok van Sodom

      En uit die terrasse van Gomorʹra.+

      Hulle druiwe is giftige druiwe,

      Hulle trosse is bitter.+

  • Jesaja 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle,+ en van hulle sonde soos dié van Sodom vertel hulle.+ Hulle het dit nie weggesteek nie. Wee hulle siel! Want hulle het rampspoed oor hulleself gebring.+

  • Klaagliedere 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die straf vir die oortreding van die dogter van my volk word ook groter as die straf vir die sonde van Sodom,+

      Wat asof in ’n oomblik verwoes is en waarna geen hulpvaardige hande uitgesteek is nie.+

  • Judas 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel