Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle sal geen kwaad doen+ of enige verderf aanrig op my hele heilige berg nie;+ want die aarde sal beslis vol wees van die kennis van Jehovah soos die waters die see bedek.+

  • Sagaria 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Roep verder uit en sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “My stede sal weer oorloop van goedheid;+ en Jehovah sal beslis weer spyt voel oor Sion+ en Jerusalem weer uitkies.”’”+

  • Openbaring 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel