Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+

  • Psalm 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+

      En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+

      Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,

      Omdat u behae in hulle gehad het.+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

  • 1 Johannes 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Julle het julle oorsprong by God, kindertjies, en julle het daardie persone oorwin,+ want hy wat in eenheid met julle is,+ is groter+ as hy wat in eenheid met die wêreld is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel