Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ja, ons siel het op Jehovah gewag.+

      Ons helper en ons skild is hy.+

  • Psalm 39:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 En nou, waarop het ek gehoop, o Jehovah?

      My verwagting is op u gerig.+

  • Hebreërs 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat julle nie traag sal word nie,+ maar navolgers+ sal wees van dié wat deur geloof en geduld die beloftes beërf.+

  • 2 Petrus 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah is nie traag met betrekking tot sy belofte,+ soos party mense traagheid beskou nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigeen vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal tot berou moet kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel