18 En hy moet van die bloed aan die horings van die altaar+ smeer wat voor Jehovah in die tent van samekoms is; en die res van die bloed moet hy aan die voet van die brandofferaltaar+ uitgiet, wat by die ingang van die tent van samekoms is.
11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.