Genesis 49:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Nafʹtali+ is ’n lenige takbokooi. Hy uiter elegante woorde.+ Matteus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nadat hy Naʹsaret verlaat het, het hy hom in Kaperʹnaum+ by die see gaan vestig, in die gebied van Seʹbulon en Nafʹtali,+
13 En nadat hy Naʹsaret verlaat het, het hy hom in Kaperʹnaum+ by die see gaan vestig, in die gebied van Seʹbulon en Nafʹtali,+