Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die weg van die goddelose is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar wie regverdigheid nastreef, het hy lief.+

  • Spreuke 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die offerande van die goddeloses is iets verfoeiliks.+ Hoeveel te meer wanneer iemand dit met losbandige gedrag bring.+

  • Esegiël 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sewentig manne+ uit die ouer manne van die huis van Israel het daarvoor gestaan, met Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ wat tussen hulle gestaan het, elkeen met sy reukvat in sy hand, en die geur van die wolk van die reukwerk het opgestyg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel