Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+

  • Esegiël 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet van die kinders van Ammon sê: ‘Hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah. Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Omdat jy Ha! gesê het teen my heiligdom, omdat dit ontheilig is, en teen die land van Israel, omdat dit verwoes is, en teen die huis van Juda, omdat hulle in ballingskap gegaan het,+

  • Esegiël 29:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Praat, en jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou, o Farao, koning van Egipte,+ die groot seemonster+ wat in sy Nylkanale uitgestrek lê,+ wat gesê het: ‘My Nylrivier behoort aan my, en ek—ek het dit vir my gemaak.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel