Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat die arme bespot, het sy Maker gesmaad.+ Hy wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+

  • Spreuke 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+

  • Esegiël 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, omdat Tirus+ teen Jerusalem gesê het:+ ‘Ha! Dit is gebreek,+ die deur van die volke!+ Die wending sal beslis na my toe wees. Ék sal gevul word—dít is verwoes’,+

  • Esegiël 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, rig jou aangesig+ teen die bergstreek Seïr+ en profeteer teen hom.+

  • Esegiël 35:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En jy sal moet weet dat ek, Jehovah, al jou minagtende dinge gehoor het wat jy van die berge van Israel gesê het+ deur te sê: “Hulle is verwoes. Aan ons is hulle as voedsel gegee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel