Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+

      Vir wie sou ek bang wees?+

      Jehovah is die vesting van my lewe.+

      Wie sou ek vrees?+

  • Psalm 84:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+

      Hy gee guns en heerlikheid.+

      Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+

  • Jesaja 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En sy groot rots sal van pure skrik vergaan, en weens die baken+ sal sy vorste verskrik wees”, is die woord van Jehovah, wie se lig in Sion en wie se oond+ in Jerusalem is.

  • Jesaja 60:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Vir jou sal die son nie meer bedags ’n lig wees nie, en as glans sal die maan nie meer vir jou lig gee nie. En Jehovah moet vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en jou God jou prag.+

  • Openbaring 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lamplig nodig nie, en ook het hulle nie sonlig nie, want Jehovah God sal hulle verlig,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel