Jesaja 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Alle bewoners van die vrugbare land+ en bewoners van die aarde, julle sal ’n gesig sien soos wanneer daar ’n baken op die berge opgerig word,+ en julle sal ’n geluid hoor soos wanneer daar op ’n horing geblaas word.+
3 Alle bewoners van die vrugbare land+ en bewoners van die aarde, julle sal ’n gesig sien soos wanneer daar ’n baken op die berge opgerig word,+ en julle sal ’n geluid hoor soos wanneer daar op ’n horing geblaas word.+