Psalm 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Rook het by sy neusgate opgegaan, en vuur uit sy mond het bly verteer;+Kole het uit hom opgevlam. Hooglied van Salomo 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Plaas my as ’n seël op jou hart,+ as ’n seël op jou arm; want die liefde is so sterk soos die dood,+ die aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ is so onversetlik soos Sjeool. Die gloed daarvan is die gloed van ’n vuur, die vlam van Jah.+
6 “Plaas my as ’n seël op jou hart,+ as ’n seël op jou arm; want die liefde is so sterk soos die dood,+ die aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ is so onversetlik soos Sjeool. Die gloed daarvan is die gloed van ’n vuur, die vlam van Jah.+