Josua 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en Keʹfar-Ammoʹni en Ofni en Geba;+ twaalf stede en hulle nedersettings. Josua 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En uit die stam Benjamin: Giʹbeon+ en sy weiveld, Geba+ en sy weiveld, 2 Kronieke 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat koning Asa betref, hy het die hele Juda geneem,+ en hulle het die klippe van Rama+ en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het,+ weggedra, en hy het daarmee Geba+ en Mispa+ begin bou.
6 Wat koning Asa betref, hy het die hele Juda geneem,+ en hulle het die klippe van Rama+ en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het,+ weggedra, en hy het daarmee Geba+ en Mispa+ begin bou.