Spreuke 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 dan sal jy die vrees+ van Jehovah verstaan, en jy sal die kennis van God vind.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Hebreërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.