Jeremia 50:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 “Die koning van Babilon het die berig oor hulle gehoor,+ en sy hande het slap geword.+ Daar is benoudheid! Hewige pyne het hom aangegryp, net soos ’n vrou wat geboorte gee.+
43 “Die koning van Babilon het die berig oor hulle gehoor,+ en sy hande het slap geword.+ Daar is benoudheid! Hewige pyne het hom aangegryp, net soos ’n vrou wat geboorte gee.+