Jeremia 49:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Damaskus het moed verloor. Hy het omgedraai om te vlug, en louter paniek het hom aangegryp.+ Benoudheid en geboortepyne het hom aangegryp, soos by ’n vrou wat geboorte gee.+
24 Damaskus het moed verloor. Hy het omgedraai om te vlug, en louter paniek het hom aangegryp.+ Benoudheid en geboortepyne het hom aangegryp, soos by ’n vrou wat geboorte gee.+