19 Maar wat jou betref, jy is weggewerp sonder ’n graf vir jou,+ soos ’n verfoeide spruit, beklee met dié wat doodgemaak is, wat met die swaard deurboor is, wat na die klippe van ’n kuil afdaal,+ soos ’n vertrapte karkas.+
27 Maak al sy jong bulle van kant.+ Laat hulle afgaan om geslag te word.+ Wee hulle, want hulle dag het gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word!+