Jesaja 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle boë sal selfs jong manne verpletter.+ En oor die vrug van die moederskoot sal hulle hulle nie ontferm nie;+ vir kinders sal hulle oog nie jammer voel nie. Jeremia 50:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah.
18 En hulle boë sal selfs jong manne verpletter.+ En oor die vrug van die moederskoot sal hulle hulle nie ontferm nie;+ vir kinders sal hulle oog nie jammer voel nie.
30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah.