Jesaja 34:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+ Miga 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.
13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+
8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.