Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 2:65
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 65 buiten hulle slawe en hulle slavinne; dié was seweduisend-driehonderd-sewe-en-dertig; en hulle het tweehonderd sangers+ en sangeresse gehad.

  • Jesaja 60:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+

  • Jesaja 61:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En vreemdelinge sal staan en julle kuddes oppas,+ en die uitlanders+ sal julle landbouers en julle wingerdarbeiders wees.+

  • Sagaria 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want kyk, ek swaai my hand teen hulle,+ en hulle sal vir hulle slawe buit moet word.’+ En julle sal beslis weet dat Jehovah van die leërs my gestuur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel