Jesaja 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want Jehovah sal barmhartigheid aan Jakob bewys,+ en hy sal Israel beslis nog verkies;+ en hy sal hulle rus in hulle land gee,+ en die inwonende vreemdeling sal by hulle gevoeg word, en hulle sal by die huis van Jakob aansluit.+
14 Want Jehovah sal barmhartigheid aan Jakob bewys,+ en hy sal Israel beslis nog verkies;+ en hy sal hulle rus in hulle land gee,+ en die inwonende vreemdeling sal by hulle gevoeg word, en hulle sal by die huis van Jakob aansluit.+