Esegiël 28:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In die kuil sal hulle jou laat afdaal,+ en jy sal die dood sterf van iemand wat in die hart van die oop see omgebring is.+ Esegiël 32:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.
8 In die kuil sal hulle jou laat afdaal,+ en jy sal die dood sterf van iemand wat in die hart van die oop see omgebring is.+
23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.