Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Onder sal sy wortels verdroog,+

      En bo sal sy tak verwelk.

  • Psalm 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 U sal hulle vrug van die aarde af vernietig,+

      En hulle nageslag onder die mensekinders uit.+

  • Psalm 37:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+

      En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+

      ע [ʽAʹjin]

      Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+

      Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+

  • Psalm 109:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat sy nageslag vir uitroeiing wees.+

      Laat hulle naam in die volgende geslag uitgewis word.+

  • Psalm 137:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+

      Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+

      Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel