1 Konings 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En in hierdie saak was daar ’n oorsaak van sonde vir die huis van Jeroʹbeam+ en ’n aanleiding om hulle uit te wis en hulle van die oppervlak van die aarde af te verdelg.+ Psalm 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+ Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Matteus 25:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En hulle sal weggaan, die ewige vernietiging+ in, maar die regverdiges die ewige lewe+ in.”
34 En in hierdie saak was daar ’n oorsaak van sonde vir die huis van Jeroʹbeam+ en ’n aanleiding om hulle uit te wis en hulle van die oppervlak van die aarde af te verdelg.+
5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+