Esra 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 daarom moet jy stiptelik met hierdie geld bulle,+ ramme,+ lammers+ en die graanoffers+ en drankoffers+ wat daarby behoort, koop en dit aanbied op die altaar van die huis van julle God,+ wat in Jerusalem is.+
17 daarom moet jy stiptelik met hierdie geld bulle,+ ramme,+ lammers+ en die graanoffers+ en drankoffers+ wat daarby behoort, koop en dit aanbied op die altaar van die huis van julle God,+ wat in Jerusalem is.+