Jesaja 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Dit is nog dag in Nob+ en daar word tot stilstand gekom. Hy swaai sy hand dreigend na die berg van die dogter van Sion, die heuwel van Jerusalem.+ Miga 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En wat jou betref, o toring van die kudde, die heuwel van die dogter van Sion,+ tot by jou sal dit kom, ja, die eerste heerskappy sal beslis kom,+ die koninkryk wat aan die dogter van Jerusalem behoort.+
32 Dit is nog dag in Nob+ en daar word tot stilstand gekom. Hy swaai sy hand dreigend na die berg van die dogter van Sion, die heuwel van Jerusalem.+
8 “En wat jou betref, o toring van die kudde, die heuwel van die dogter van Sion,+ tot by jou sal dit kom, ja, die eerste heerskappy sal beslis kom,+ die koninkryk wat aan die dogter van Jerusalem behoort.+