Spreuke 27:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Soos ’n voël wat van sy nes af wegvlug,+ so is ’n man wat van sy plek af wegvlug.+ Jesaja 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En soos ’n gasel wat verjaag word en soos ’n kudde sonder iemand om hulle bymekaar te bring,+ sal hulle elkeen na sy eie volk draai; en hulle sal elkeen na sy eie land vlug.+ Jeremia 48:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Gaan staan en kyk uit na die pad, o inwoonster van Aʹroër.+ Vra hom wat vlug en haar wat ontkom. Sê: ‘Wat het gebeur?’+
14 En soos ’n gasel wat verjaag word en soos ’n kudde sonder iemand om hulle bymekaar te bring,+ sal hulle elkeen na sy eie volk draai; en hulle sal elkeen na sy eie land vlug.+
19 “Gaan staan en kyk uit na die pad, o inwoonster van Aʹroër.+ Vra hom wat vlug en haar wat ontkom. Sê: ‘Wat het gebeur?’+