Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daarop het Kain van die aangesig van Jehovah+ weggegaan en hom gevestig in die land van Vlugtelingskap, oos van Eden.

  • Eksodus 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarna het Farao van hierdie saak te hore gekom, en hy het Moses probeer doodmaak;+ maar Moses het van Farao af gevlug+ om in die land Miʹdian+ te woon; en hy het by ’n put gaan sit.

  • 1 Samuel 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Dawid het egter in sy hart gesê: “Nou sal ek eendag deur Saul se hand weggevee word. Daar is vir my niks beters as om vir seker na die land van die Filistyne+ te ontsnap+ nie; en Saul sal aangaande my die hoop opgee om my langer in die hele gebied van Israel te soek,+ en ek sal beslis uit sy hand ontkom.”

  • 1 Konings 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het hy opgestaan en geëet en gedrink, en hy het veertig dae+ en veertig nagte deur die krag van daardie voedsel voortgegaan tot by die berg van die ware God, Horeb.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel